Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home Musiek Videos Afri-Spaans - Marta Gomez
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afri-Spaans - Marta Gomez PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jens du Plessis   
Donderdag, 25 Maart 2010 17:45

Matthys Maree werk volstoom om Afrikaanse musiek toegangklik te maak vir 'n wyer gehoor. Na die sukses van Afri-Frans het hy en die Kolombiaanse sanger Marta Gomez gewerk aan Afri-Spaans, 'n vrystelling van gewilde Afrikaanse liedjies in Spaans. Vrystelling van die album word vir einde Maart 2010 beplan.

Kyk gerus na die onderhoud met Marta Gomez en kry 'n voorsmakie van die liedjies:

 

Afri-Spaans Musiek Snitte

  1. Liedjie vir jou
  2. Dink jy darem nog aan my
  3. ictoriabaai
  4. Liefling
  5. Gypsy
  6. Ek wil vir jou
  7. Halala
  8. Sonvanger
  9. Ami
  10. Soos bloed
  11. Tussen treine
  12. As jy my kon volg
  13. Vyfster
  14. Nkosi

 

Laas Opdateer op Donderdag, 25 Maart 2010 17:55
 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 8 gaste aanlyn

VoegBy