Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home Musiek Videos Afri-Frans 2 word vrygestel
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afri-Frans 2 word vrygestel PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jens du Plessis   
Donderdag, 25 Maart 2010 17:22

Maud Myra and Matthys Maree se tweede projek, Afri-Frans 2, word beplan om in April 2010 vrygestel te word.

Hier is 'n samestelling van sommige liedjies wat op hierdie CD sal wees:

 

Afri-Frans 2 Musiek Snitte

  1. Miljoen
  2. Droomvrou
  3. Hier kom die somer
  4. Hoor hoe val die reen
  5. Kraaitjie Melaaitjie
  6. Nes ek wil
  7. Eenvoud
  8. Voshaarnooi
  9. Sprokie vir 'n stadskind
  10. Sweef soos 'n arend
  11. Liefde is 'n stille rivierstroom
  12. Najaarsdroom
  13. Die Stem van Suid-Afrika
  14. BONUSSNIT: Liedjie vir jou vannaf Afri-Spaans

 

Laas Opdateer op Donderdag, 25 Maart 2010 17:55
 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 7 gaste aanlyn

VoegBy