Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home Musiek Videos Afrikaanse musiek in Frans (Kinders van die Wind)
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Afrikaanse musiek in Frans (Kinders van die Wind) PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jens du Plessis   
Dinsdag, 21 Julie 2009 09:10
Kinders van die Wind in Frans deur Maud Rakotondravohitra (a.k.a. Maud Myra)
Afri-Frans CD 
  1. enfants que vent emporte (kinders van die wind)
  2. cabane dans l’orage (huisie by die see)
  3. tonton a vait une ferme en Afrique (mannetjies roux)
  4. le piano de Lisa (lisa se klavier)
  5. jeonnot (jantjie)
  6. épis d’eau (waterblommetjies)
  7. chanson du vent (ek verlang na jou)
  8. au lion les collines ne changent guère (al lê die berge nog so blou)
  9. cote atlantique (blouberg se strand)
  10. prière (gebed)
  11. tout bleu (blou)
  12. bas Karoo (klein karoo)
  13. qui sait ? (wie weet ?)

Beskikbaar by Salon Music

Laas Opdateer op Dinsdag, 21 Julie 2009 22:10
 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 7 gaste aanlyn

VoegBy