Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Jongste Nuus
taking_notes.jpg Die jongste nuus en artikels van Musiek Oppie Net
Titel Filter     Vertoon # 
# Artikel Titel Outeur Trefslae
1 Maud Myra tree op by KKNK Jens du Plessis 3226
2 Afrikaanse Musiek - Musiek Met Rotse In! Jens du Plessis 2476
3 Ek en Dozi en die Blues Jens du Plessis 1655
 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Besoekers

Ons het 13 gaste aanlyn

VoegBy