Die van julle wat al voorheen hier was sal sien dat ek die web site heentemal verander het. Hoop julle like dit.

Maar dit was genoodsaak omdat gremlins die vorige databasis opgeskroef het toe ek dit geskuif het en ek het almal se inteken besonderhede en weblinks verloor. Dus moet die Musiekgids ongelukkig van voor af begin.

So as jy 'n Afrikaanse musiek sing, of 'n Afrikaanse  musiek web site het, of a 'n musiek produsent, promotor of winkel is vir Afrikaanse musiek, registreer, teken in en doen 'n plasing gratis.

Top Panel
Home
  • Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
  • default style
  • witeblue style
  • dark style
Maud Myra tree op by KKNK PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Jens du Plessis   
Donderdag, 25 Maart 2010 17:34

Vir die van julle wat hierdie jaar KKNK to gaan wag daar 'n treat. Maud Myra van Afri-Frans faam tree vir die eerste keer in Suid Afrika op en sal die verhoog deel met Laurika Rauch, Mathys Roets, Anna Davel en Anna-Mart van der Merwe.

Daarna toer sy deur Suid Afrika.

Datums

KKNK: Absa civic centre

  • Vrydag - 2 April
  • Saturdag - 3 April
  • Sondag - 4 April

Landwyetoerdatums:

  • 28 April – Potchefstroom
  • 1 Mei – Pretoria
  • 2 Mei – Johannesburg
  • 4 Mei – Bloemfontein
  • 7 Mei – Stellenbosch
  • 8 Mei – Kaapstad
  • 9 Mei – Eksklusiewe Franse dinee met Anna-Mart van der Merwe, Myra Maud, Anna Davel en Matthys Maree by De Malle Meul in Philadelphia naby Kaapstad.
Besprekings deur Computicket

Hier is nog 'n kykie uit haar nuwe Afri- Frans 2 album. Lucas Maree se Miljoen:

 

Laas Opdateer op Donderdag, 25 Maart 2010 17:45
 

Afrikaanse Musiekgids


Winkel Oppie Net

Jongste Plasings

Borge



Wat dink jy?

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?
 

Fotos

No images

Besoekers

Ons het 3 gaste aanlyn

VoegBy